Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

dertien vuishoue later
verbeel ek my die saad van gister
is onder my vingernaels
geplant
’n lotus weef die beminde
maanlig tot ’n web van skouspelagtige
kruisondervragings

hier en daar sluk ek
koffie
pille
minora blades
evangelies en
listigheid

hier: koffie, pille
daar: minora blades, evangelies en listigheid

hier en daar

niks ernstig nie



© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ag dis eintlik niks nie
MAL hieroor!
5 jaar 2 weke 4 dae 14 ure oud


rymwerk
lyn vyf - sewe is besonders manjifiek










5 jaar 2 maande 3 weke 1 dag 7 ure oud


eintlik niks
ek ditto vir Kiran
5 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 8 ure oud


Sprakeloos
Ek wil nou eintlik iets diep en weldeurdag kwytraak, maar al wat by my opkom is:"Sjoe!"

Goed geskryf!
5 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 13 ure oud


die weervoorspelling
ek hou hiervan.
EK dink daar gaan mensvreterplante onder jou naels uitgroei.
5 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sielswoorde

deur Driekie Grobler

Voedsel vir siel - 20 Christelik-geinspireerde gedigte voorgedra deur Jana Swart.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar