Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Alleen, in die stille wind,
waar sal ek my eendag bevind?
Is ek nog steeds U kind?

Verkeerde keuses, ek’t self besluit,
niemand om te verwyt,
lawwe sout, nes klam buskruit!

Het ek my kanse op lewe verbeur,
deur te vergeet, hoe om U te eer?
Sal U my weer, die waarheid leer?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

alleen
hy sal jou nie begewe of verlaat nie, dis werklik pragtig gedoen..m
12 jaar 1 maand 1 week 1 dag 10 ure oud


alleen
Hierdie is 'n lieflike gedig wat die meeste mense se worsteling op een of ander tydstip beskryf... die vrae en die onsekerheid... Baie goed geskryf Buksie! -S
12 jaar 1 maand 1 week 4 dae 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

'n Vars briesie van inspirasie en genotvolle saamkuier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar