Titel: alter ego
Weergawe: 1
Aantal woorde: 74
Kere gelees: 37
Datum gepubliseer: 18 Aug 2011
met ’n glimlag op my gesig
skans ek ’n diepe wond
diepe wond
niemand sal ooit weet
weet
my persoon gespleet
daar’s ’n fyn lyn
elke dag tussen
waansin en my eie pyn
my binneste eggo terug
terug
nerens ’n brug
brug
verdwaal alleen
teatraal alleen
wat sou dit vat
om iemand te hê op hierdie pad
hierdie pad
om my regtig te ken
en iets te wen.
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Gedigte

deur Thalita Goosen
Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.