Titel: Altyd Bly
Weergawe: 1
Aantal woorde: 89
Kere gelees: 20
Datum gepubliseer: 06 Mar 2010
Altyd bly
Kan jy sien
dat ek hartverskeurend huil?
Kan jy sien
hoe rou emosies in my oe skuil?
My wange is droog
my kop altyd omhoog
Vir jou lyk ek agtermekaar
goed bestand teen die lewe
se aanslae
As jy my sou vrae
of ek dan nooit val
sal ek lag en se
ek weet hoe om
myself op te tel
maar
My hele houding
is aangeleer
dis hoe ek my beskerm
teen al die baie seer
en
niemand ken my so
goed
om my vrees te vermoed.
Lees ander gedigte deur Adele B
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Gedigte

deur Warra-Warra
Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)
Mooi!