Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Die mens is nog nie in rou,
bloei my land van Suid na Noord
en al weer die ondankbaarheid
danksy vir al die “ongelukkige”...

dis geen nuus, lelik en grys
deur die hebsig wat nooit ophou
en ʼn ander tragedie wat eis
die Almagtige wil dit nie so hê
kom genees daardie plekke
lê verwardheid diep in die harte.

25/01/2016 om 8h31.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Hebsug
Waarlik 'n pruimpie om te kou.
5 jaar 3 dae 10 ure oud


Hebsug
Ja, werklik . . . mens kan maar net saam bid en sug . . .
5 jaar 4 dae 13 ure oud


tragedie
Soos Jan dit stel, baie om aan e herkou
5 jaar 4 dae 16 ure oud


Tragedie.
Diep, met baie om aan te herkou.
5 jaar 4 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar