Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



onder die lowerdak van n aarbeiboom
het ek en jy gedroom
skrikkedille wat lui lui dryf
in ons singsing stroom
mooirooiblomme op die stoep
en n heuningfluit wat ons soggens roep.
oertelgryp wat waaistert wag
en deur die laggebietjiegras
streel soetwind sag
maar die Grootroeper het jou kom haal
en nou rus jy in donkergrond
en ek loop alleen
in hierdie vaalwêreld rond.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Goed gedoen
Ek hou baie hiervan. Dit lees lekker lig en dan skielik is daar erns wat mens laat wonder of jy reg gelees het.
6 jaar 2 dae 2 ure oud


.
Ek stem saam, dis uniek.
6 jaar 1 week 3 dae 13 ure oud


Anderwereld
dankie dis baie mooi.en tog so bietjie seer ook.
6 jaar 1 week 6 dae 9 ure oud


die weeervoorspelling
(meestal)hou ek hiervan.
Lekker a siemand 'anders' skryf.....
met n eie unieke stempel.
6 jaar 1 week 6 dae 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

slavin

deur Maangodin

Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar