Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Bedrukte beknopte holte
druk teen my vas.

Vrees van onbekende
draai, met vieslike nagevolge!

Skrik wat my liggaam vervul,
laat my ingewande omkrul.

Die ontmoeting is onvermydelik.
Goeie indruk, verruklik?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ek hou van 'n gelukkige einde. Goed gedoen
11 jaar 6 maande 5 dae 13 ure oud


die
is puik..m
11 jaar 6 maande 1 week 3 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar