Weergawe: 1
Aantal woorde: 56
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 22 Aug 2008
sy was nie net ons ma, se ma,
sy was anne-mammie, ons ander ma,
gegee, sonder om terug te vra,
ons almal se swaar laste gedra,
sy wou almal help, dit was my ouma.
Dankie ouma, jy was nie net my ma, se ma,
jy was ons kleinkinders, se ander ma.
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
het vandag ook 'n ouma gedig geplaas ...
mooi gestel ... anne-mammie