Weergawe: 2
Aantal woorde: 89
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 11 Mar 2010
begroet dié Woning reeds
SHALOM
'n Woning met pragtige tuin
Pragtige speelse vriendelike honde
JA
Aanvoelbare warmte, hartlikheid - Liefde
word hier uitgestraal
Beslis terapie vir Bejaardes
se hartseer en "wonde"
ATMOSFEER
Van die werke van Claerhout
Alombekende beminde Priester
deurweef dié woning
Met vertrek voel jy dankbaar.
Ja, bitter dankbaar verlorene
Dankie, Dankie Heer dat daar altyd
iewers vir my lig sal wees
Want die diep basnote van Smart
word hier verfyn tot Engelsang.
Geskryf deur Calette Meiring
Opgedra aan Ans Coetzee
Lees ander gedigte deur Ans Coetzee
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Johan Botha
Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.
a.