Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Was jy maar weer ses,
‘n kans om oor te skets,
emosies gebêre, soos kos in ‘n spens,
gevoelens moes jy hê, jy is mens,
daar’s pyn, met die sny van die mes
‘n gelukkige lewe, dis jou wens,
wat keer jou, daar’s geen lewens grens!

Was jy maar weer ses,
kon jy dalk jou lewe, oor skets?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar