Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Geskape is jy met `n demoniese oorsprong van die gees.
Bekend is jy vir jou verskillende gesigte en voorkoms.
Dansend op die lyke van jou minnaars, Kali.
Offers van die ongebore geaborteer, Tanit.
Aan Adam was jy sy eerste, verslind het jy jou kinders, Lilith.

Ons roep jou aan en het jou lief as Artemis~ Hoofbron van prostitusie, offers en sigbare manifestasie.

Jou heer was geskep, half dier, half mens.
Saam jou heer is die aarde bevolk.
Heerser van die diere- en plantewêreld was jou heer.
Gekenmerk aan `n gedaante met sy takbok horings.
Saam het julle die menslike ras geskape.

Geneesing op julle geskape ras was nodig~ Hekse was tot julle reding.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar