Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek wonder soms as
die wolke oor my trek
of hulle geluk saambring
wanner diep donnerslae
groet deur my eggo
besef ek betyds dat
die lig met skemer
my smile terugbring
al reen dit meestal binne in
loop die reen sagte lyntjies,
fyn druppels wat my hart deursing.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

al reen dit meestal binne in
loop die reen sagte lyntjies,
fyn druppels wat my hart deursing

dit is vreeslik mooi!
12 jaar 5 maande 1 week 6 dae 10 ure oud



Susanna Maria Magdalena

deur Lorelei

Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar