Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As die vroeë oggend begin
en jy ontwaak
dan sing die voëls gelukkig my lief
as die dou nog lê
op jou tuin se pragtigste blom kelke
en in jou oë
skyn die son met die grootste vreugde
en dan wil ek hê dat jy ewig myne moet wees.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Van ons ander lede

Die winkende Dood

deur neels claasen

die verhaal van n tienermeisie wat in dwelms se kloue beland het



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar