Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Waar gaan jy as eensaamheid jou omvou.
Waar gaan jy as die wind om die hoeke huil.
Wie gaan jou vas hou en sê als is ok.
En jy sit en jy staar.
En jy onthou, hoeveel keer het jy al seer gekry.
Hoeveel keer het ’n trok al oor jou hart gery.
En jy sit en jy wonder.
Wie gaan jou vashou en sê als is ok.
Jy vat nog ’n slukkie van jou bitter soet wyn.
Suig aan ’n sigaret en staar.
Môre het die eensaamheid bedaar.
En saggies bid jy, dat die wind sal ophou om die hoeke huil.

L - Morgan Cooper.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Beskuldig dan die Liefde

deur Rachelle du Bois

Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar