Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Kan die wind hier in ou Kaapstad

nie net vir een dag gaan lê nie?

Daar is wraggies niks goed

wat ek van hierdie wind kan sê nie

Ja! daar is 'n duisend ander dinge

wat ek ook nie graag wil hê nie

maar kan die wind nie net vir EEN dag

hier in ou Kaapstad gaan lê nie?








*Meisiekinners - hou julle rokkies bymekaar!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

wind
:) eks mal oor die wind :) maar verstaan
7 jaar 2 weke 12 ure oud


Kaapse dokter
Maar hy waai tenminste al die lugbesoedelikng weg...maar bring dan dalk nou weer die rommel op strate!

Ai!
7 jaar 2 weke 18 ure oud


Die wind
waai so erg hier van gisteraand af dat Giel op die oomblik bo op die dag sit en sinkplate vas timmer wat los geruk het. Die skuur onder in die vallei maak so bol soos die wind hom ruk en pluk. Miskien is dit die 'winde van verandering' .Want die dak gaan nou nou van van die een kant na die ander verkas.
7 jaar 2 weke 1 dag oud


die weervoorspelling
Vrystaat!
7 jaar 2 weke 1 dag 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar