Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



As ek haar naam sou fluister
aan n gat in die grond
met n wag in lanfer
neffens my mond,
sal sy allig net vervaag
niks verloor niks gewaag.
Alle liefde word tog ongedaan
wat in die kerk begin sal in die hof vergaan,
n finale formulier apaties voorgelees
aan respondent en applikant vreemd bedees.
Maar die Hemel weet sy is n mooi gedig wat in my kern sing
n kosmiese knipoog wat deur my atrofie dring,
sy is my hart se prentjie wense
waar ek halfhartig dool binne my beterweet grense



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

fluister
Baie goed geskryf....dis hartseer, maar regtg vreeslik mooi
6 jaar 4 maande 2 weke 1 dag 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Maanvrug

deur Maangodin

Die, nou al berugte, eerste erotiese Afrikaanse roman.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar