Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sou ek kon dig,
Sou ek kon skryf,
Sou ek vir jou kon sê;
Wat my hart wil hê…

Sou ek kon lag,
Sou ek kon huil,
Sou ek dan vir altyd;
In jou liefde skuil…

Sou ek kon vlieg,
Sou ek kon sweef,
Was my soeke hier op aarde;
Nimmer tervergeefs…



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dankie
Net ietsie wat ek gister vinnig gesit en skribbel het.

Dankie vir julle kommentaar...
4 jaar 9 maande 1 week 8 ure oud


sou ek
baie oulik
4 jaar 9 maande 1 week 9 ure oud


Gedig
Dankie...
4 jaar 9 maande 1 week 23 ure oud


as ek sou kon
pragtig gepen!!!
4 jaar 9 maande 1 week 1 dag oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Skree van Stilte

deur Alex Fan Moniz

37 spesifieke gedigte gekies uit ‘n versameling van oor 300 wat ek oor die afgelope 25 jare gedig het, wat ek graag met julle wil meedeel, daar is ook ‘n paar nuwe gedigte spesiaal vir die bundle gepen.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar