Titel: As ek terugkyk
Weergawe:
Aantal woorde: 100
Kere gelees: 2526
Datum gepubliseer: 22 Feb 2006
As ek maar net soos ‘n miskruier was
Agteruit die wêreld in
Dan kon ek sien wat ek doen
Ek kon foute versoen
Laat die verlede die toekoms bepaal
Ons verhouding sou dalk die paal haal
Liefdeswoorde oor die foon?
Beplanning oor waar oor waar ons gaan woon?
Dieper dinge gehad om te sê?
Meer langs jou kom lê?
Wie sê die hart mag die kop stop
Verliefdheid is dunner as sop
Gedagtes en liefde bly
Het ons regtig hierdie toets gedop
As ek terugkyk
Hoekom dan nie
Wat die hart nou wil
Kan die woorde nie meer nie
Lees ander gedigte deur Willem Woes
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur


deur Vesting
Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561