Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Jy is hier , ek het liefde, jy is my iemand in die nag by my, jy is my liedjie , en jy word gesing, jy is die wysie , en jy is die woorde, jy is my hart , en jy klop in my, ek is vry , ek het nie hartbreek nie, ek het geen sorge in die wereld nie, ek soek nie rykdom nie , ek soek nie goud nie, ek weet saam met wie wil ek oud word as jy blou jeans dra.
Jy is gevaarlik, maar ek is in tot die einde toe, jy is in my slaap, jy ry my drome soos n rodeo vrou, jou prys is hoog, maar ek sal vir jou betaal, ek gaan vir n wen, want jy doen dit vir my in jou blou jeans jy,s n weg, en ek wil, jy is stroomop, maar ek kan swem, ek hoor jou praat, maar ek is stil, want jy slaan alles weg as jy blou jeans dra.
Daar’s n hart, en jy klop saam met my, jy is n vegter, ek voel jou vuur, as jy blou jeans dra. jy is n cowboy, en jy dra blou jeans, jy ry jou perd met cowboy boetse aan, en gaan koop blou jeans in jou blou jeans.
- Corne etchells



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

blou
Laat my onomwonde dink aan die liedjie "Forever in blue jeans"
5 jaar 1 week 5 dae 5 ure oud


die weervoorspelling
anders as die gewone...en somehow werk dit.Kan maybe nog bq fine tune..
tot daai blou jeans perfek is
5 jaar 1 week 5 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar