Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sodat jy my kan glo as ek my hartsgeheime deel
Sal ek dit nie versluier of met woorde speel
Ek sal dit oop en eerlik sê
Soos wat dit in my hart lê
As jy my dan nie as waar en opreg vertrou
Is daar niks wat ek kan sê, ek is getrou
Ek deel my diepste hart met jou
My vrese, my lewe, my rou
Eendag as jy my kan glo
Weet ek my liefde is van Bo
Nou wonder ek maar net
of die lewe `n spel is en ek die net



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ek van dit, veral die slot
"Nou wonder ek maar net
of die lewe `n spel is en ek die net"
10 jaar 4 maande 1 week 8 ure oud


Pragtig geskryf!!
10 jaar 4 maande 1 week 18 ure oud


Baie mooi!!
10 jaar 4 maande 1 week 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar