sny en deel en bloed laat vloei,
dís die ding
wat dit aantreklik maak,
dis ook dít
wat vurke in vrees laat vlug.
Messe word meestal verkeerdelik blameer
vir dít wat sigbaar word
net na die snit.
Messe maak nie goeie skroewedraaiers nie!
Eenmaals'gebruik maak beide skroef en skroewer stomp.
Hy is nie 'n hele toolbox nie,
(al is hy die skerpste staal in die sakkie.)
Dis net noodhulp en 'n one night stand.
Lees ander gedigte deur Woordverwerker
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Lynie van Westfort
'N digbundel deur God geinspireer. Geskryf deur 'n verloste vrou. Baie diep het Hy my uitgehaal.