Gedigte

Titel: Asiel
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy staan soos ʼn aronskelk
-beenwit-
in ʼn landskap waar skadu’s
die lig verteer

ʼn stille kontras
tussen jou
en die asblou lug
waar onmag inkarneer

en besef jy kan net vlug
en skuil
in die abbakaros
van die Een wat almag het
om te verdelg
en ook
om te verlos.

© C. Potgieter 2013-06-09



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Asiel
So pragtig en raakgevat
6 jaar 8 maande 2 weke 1 dag 20 ure oud


*
Ek weet presies wat jy hiermee bedoel. Dankie vir jou.xx Dit is so puik geskryf!!
6 jaar 8 maande 2 weke 4 dae 3 ure oud


Asiel
Uitstekend Charmain :)
6 jaar 8 maande 2 weke 4 dae 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar