Weergawe: 1
Aantal woorde: 110
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 11 Aug 2010
jou in my arms toevou,
die seer weerhou
om in jou gemoed wortel te skiet?
mag ek maar vanaand
pyn aan sy gorrel gryp,
ellende met ‘n punt laat druip
en sonskyn soos ‘n baba-roosknoppie laat ontluik?
mag ek maar vanaand,
elke aand,
die storms saam jou troseer
en weer en weer
ewigdurende trou aan jou sweer?
want ek wil reënboë saam jou vang
en elke berghang
uitklim en maanskynoomblikke
vasvang in ‘n more wat bedoel is om nooit
op te hou nie,
nooit moeg te raak nie,
nooit sonder lewens juice te gaan staan nie.
NOOIT sonder jou ‘n songloed lewe hoef te ervaar...
Lees ander gedigte deur E.K.K.E Niemand
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Leonard John Holmes
Hoe werk mens deur die verlies van ’n geliefde? Hoe hanteer jy die depressie, haat en selfverwyte op ’n jong ouderdom? Hoe vind jy God as jy Hom nog nooit persoonlik geken het nie?