Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Jy sal seker
mettertyd,
van alles vergeet.
Dit neem my straks
ietwat langer,
want ek het besef herwin
in die kuiltjie
van jou wang.
Bitter was ek vroer
maar nou kan ek verstaan.
Hoe bepleit ek my saak
hier waar ek
en my woorde
teen elke gebaar moet waak.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die weervoorspelling
goeie werk.
ongewone styl/struktuur.
8 jaar 8 maande 2 weke 5 ure oud


AAP verklaring
Verras, my werk gebruik ek baie die verklaring lagggg was skoon angstig om te sien waaroor gaan dit jou saak is goed gestel, dit sal beter word
8 jaar 8 maande 2 weke 12 ure oud


Dis pragtig geskryf ...
8 jaar 8 maande 2 weke 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar