Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



daar loop 'n bospad deur my hart

waar blouape die loeries tart

waar oumansbaard doudruppels vang

en drome in die mis bly hang



Vic Viviers
20 Mei 2014



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Bospad
Dis pragtig, oom Vic, ek sien duidelik die prentjie voor my met hierdie puik gekose woorde.
5 jaar 9 maande 2 dae 20 ure oud


Foto
'n Lewensgroot skildery! Puik!
5 jaar 9 maande 4 dae 11 ure oud


Bospad
Jô-jôôô

Ok
Kolskoot!
5 jaar 9 maande 4 dae 17 ure oud


bospad
dis nou vars en mooi beskryf!! Pragtig Vic
5 jaar 9 maande 5 dae 13 ure oud


Bos ...
ek sién! Pragtig.
5 jaar 9 maande 6 dae 1 uur oud


Bospad
Gunsteling sovêr

5 jaar 9 maande 6 dae 10 ure oud


Ano
Bospad
Beslis 'n wenner, veral as daar drome rondhang - net reg om gepluk te word
5 jaar 9 maande 6 dae 12 ure oud


die weervoorspelling
reel 3 staan uit
5 jaar 9 maande 6 dae 16 ure oud


P.S
-naas die ~nagvlinders~, is hierdie my gunstelling ene!
5 jaar 9 maande 6 dae 16 ure oud


Pragtig!
Dis perfek.
5 jaar 9 maande 6 dae 17 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar