Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



hulle verstaan glad nie – veral nie
wanneer ek met die
Smith & Wesson in die stoor sit en
fantaseer oor selfmoord nie
saal die satansbok op
laat ek onder die sterre deur galop
op die trant van die
dodemars

ek tel ’n plakker van die vuil
vloer af op
dit sê “happy birthday”
ek dink terug aan soveel jare gelede

en begin huil




© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

berg
Darem het jy nie die sneller getrek nie. Baie goed geskryf. Hartseer storie :-)
4 jaar 4 maande 1 uur oud


die weervoorspelling
nice een..
n hele kortverhaal in n paar reels.
like dit.
4 jaar 4 maande 15 ure oud


Ek hoor
soms is daar mense wat verstaan - dalk moet jy net meer praat
4 jaar 4 maande 1 dag 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Grafte op die Berg

deur Johannes de Swart

Prosigma, dagboek van 'n paranoiese skisofreen



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar