Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vergewe my seer ,
dit weet nie wat dit doen nie ,
ek het liefde verleer ,
maar my liefling jy moenie..

Al is ons jagter of prooi ,
ons is slagoffers ek en ook jy ,
van ons dade , geen genade .
want almal wil kyk
is die mens se bloed rooi...

Die lewe is rof ,
die mens is nog rowwer ,
die diere kyk op ,
vir genade .
Jou trane is te dof
vir genade
my hart is nog dowwer
geklop , my pop...

Is jou hart al verkoop ,
is jou siel nog te koop ,
ek het jou gekoop
uit genade...

Ek vra wat is beheer ,
ek kan my nie keer nie ,
en as ek van jou leer
soek ek jou weer....

En as ek jou waardeer
dan soek ek jou meer
en jou genade .
Sê my : wat is beheer ?


- Cornè Etchells



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

balade vir genade
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die Water projek
5 jaar 1 maand 4 weke 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar