Gedigte

Bladsye:
Titel: Bambata
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die soel winter van Zoeloeland
rus in die lowervallei.
'n Stilte vol verwagting.
Uiteindlik verlossing van die juk
wat swaar op donker skouers hang.

'n Droom van massa-aksie
du druk teen 'n goue wal.
Stil in afwagting. . .
Uiteindelik is daar barste in sy ryk -
'n Moontlikheid om los te breek.

Skielik die stilte knetterend versteur.
'n Donker massa in goud verswelg.
Gille, afgryse, honende gelag,
buskruit en lyke en erens 'n kop
wat bloedig 'n boodskap drup.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    AFGODE

    deur Piet Schoombie

    Die aangrypende verhaal van 'n weeskind se stryd en strewe in 'n kinderhuis.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar