Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Luister na die wind
jy wat kaalvoet
alleen daar loop
wat snags met jou arms
om die wind se gekerm slaap

Hardloop
Hardloop, hardloop
jy van die droogte weg
met jou sakketjie bondeltjie
gedoentetjie op jou rug

Maar tand en klou
wag vir jou
in hierdie bankrot'wind
bly jy maar 'n verlore kind



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

wind
Goed gedoen. Ek hou hiervan :-)
4 jaar 4 maande 1 week 4 dae 21 ure oud


wind
Pragwerk soos altyd Suzette
4 jaar 4 maande 1 week 4 dae 23 ure oud


Bankrotwind
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die DROOGTE projek.
4 jaar 4 maande 1 week 5 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Geweeg

deur Manie Jackson

Gedigte van skooldae af , die tyd toe ek geweeg is, tot ek getrou het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar