Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vandag is dit onaangenaam warm in die bar
so warm soos die hel in my siel
wat verbrand en verskroei .

En vernietig .


17/09/2009
15h10
E
k
v
a
l
d
e
u
r
die tregter
van die
lewe
 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Tregter
Min woorde baie gese.

Uitstekend geskryf Rudi.
4 jaar 2 weke 2 dae 4 ure oud


Bar Scene 6
awesome tregter...
mal oor jou bewoording :)
(ek moet eintlik seker nie opgewonde voel oor sulke "helwarm" woorde nie.. hmmm...)
4 jaar 11 maande 1 week 2 dae 19 ure oud


Val
Bietjie gesê, maar ontsettend baie gesê.
4 jaar 11 maande 1 week 5 dae 2 ure oud


val deur
Ja, sjoe, ek dink as mens eers in die tregter beland is daar nie terugklouter kans nie. Die vraag is waarin val jy?
Baie kreatiewe denke en uitleg!
4 jaar 11 maande 1 week 6 dae 15 ure oud


Kelk
Baie, baie slim. :)
4 jaar 11 maande 1 week 6 dae 20 ure oud


bar 6
met min woorde baie kreatief gepen
4 jaar 11 maande 1 week 6 dae 23 ure oud


.
Ai, my kommentaar gaan soos 'n cliche begin klink.

Oorspronklik, kreatief, beskrywend en goeie uitleg.

Stunning*
4 jaar 11 maande 2 weke oud


Bar
Dis baie treffend gestel en die struktuur is goed uitgele. Hoekom het jy nie hierdie een centre alighn nie? Dit sal mos die perfekte tregter maak :-)
4 jaar 11 maande 2 weke 3 ure oud


Bar scene
Skitterend!
4 jaar 11 maande 2 weke 10 ure oud


Soos net jy kan!!!
9 jaar 4 maande 2 weke 5 dae 12 ure oud


Wow, goed gedoen, Rudi!
9 jaar 5 maande 1 week 13 ure oud


Bar 6
Rudi,
Vers in beeld? Ek hou daarvan!!
9 jaar 6 maande 1 week 23 ure oud


Ek hou van die tipografie.
9 jaar 11 maande 3 weke 5 dae 23 ure oud


Dis eina! Mens voel eintlik die slag!
9 jaar 11 maande 4 weke 11 ure oud


Te oulik gedoen...maar die woorde die wenner
9 jaar 11 maande 4 weke 13 ure oud


Vasgevat!
9 jaar 11 maande 4 weke 14 ure oud


wow! P
baie goed geskryf!!
9 jaar 11 maande 4 weke 1 dag oud


so jy ken ook daai feeling...
9 jaar 11 maande 4 weke 1 dag oud


Ek w et hoe j voel. y ko is s s 'n sif!
e y M p oo
10 jaar 5 maande 2 dae 10 ure oud


Bar scene 6
Pragtig visueel geskets !
10 jaar 5 maande 5 dae 17 ure oud


cheers!
10 jaar 5 maande 5 dae 19 ure oud


Uniek!
10 jaar 5 maande 5 dae 21 ure oud


Te goed vir woorde!
10 jaar 5 maande 6 dae 3 ure oud



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar