Gedigte

Titel: Barman
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Barman gooi vir my n wiskey bring vir my n dop, gee vir my tweerand coins
Vanaand gaan die jukebox al di sad songs speel, van harte seer, van gebroke drome, van geliefdes
In die hemel en vir n vrou se veraad… aan haar eens sterk man, want barman vanaand sien jy n gebrokene, n man sonder siel , n gebroke man want my vrou was ontrou. . .

Haar emerald groen oe, haar smile albei so sag, ek was versot mal verlief op haar.
Haar stem n wiegie liedtjie soet soos stroop n engele koor se mooiste melodie!
Ek het my hande vol eelte vir haar gewerk, dag en nag geswoeg met liefde! O die veraad!

My kitaar speel hol klanke, bitter smaak die het ek nou.
N Cowboy rodeo sanger die wou ek word, ek wou sing van die lewe , van die mooi en van die sad,
Nooit het ek geweet dat n hart so geknou, so seer kon he nie!
Alleen sit ek nou hier, barman bring nog n dop!

Sy was my alles hoe sou ek kon weet, date k vannaand na n lee huis sou terug keer!
Sal ek ooit weer so kan liefhe? Sal die seer weer vergaan? ‘n Country song vertel altyd n storie, soms n sad een wel barman die een is net vir jou!
Barman gooi vir my n wiskey bring my nog n dops, gee die tweerand coins
Vanaand gaan die jukebox al di sad songs speel, van harte seer, van gebroke drome, van geliefdes
In die hemel en vir n vrou se veraad… aan haar eens sterk man, want barman vanaand sien jy n gebrokene, n man sonder siel , n gebroke man want my vrou was ontrou. . .

Alleen sit ek nou hier, barman gooi nog n dop!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

bloemfontein
Anyway, hier is vir jou iets omtrent jou home town, uit my "marching to pretoria" gedig:

"...maar hierdie is nie bloemfontein nie
nie eers bloemfontein is meer bloemfontein nie
en daar is, after all, fokkol nuwe planete wat wag
om ontdek te word nie...
net bloemfontein..."
9 jaar 1 maand 4 dae 18 ure oud


barman
Fantastiese onnerwerp wat jy hier het, enne baie goeie aanhef! (eerste lyn). Maar innie 2 de lyn het jy: "van harte seer, van gebroke drome, van geliefdes" wat vir my heeltemal onnodig is, want het jy mos gese disse sad song, en hou jy aan om dit te se regdeur die gedig. ( waar die man oor die vrou praat). Ewe so issie pap net so klein bietjie dik aangemaak innie 4de sin ook. Daar is rerig heelwat wat jy kan uitskakel om jou gedig vaartbelyn te maak.

Kyk, is jou skrywe nie bad nie, net tegnies so effe agterwee. Maar ek like die storie wat jy vertel, en die verhalende manier waarop jy dit doen.
9 jaar 1 maand 4 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :
Pyn

Van ons ander lede

TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar