Titel: Bede
Weergawe: 1
Aantal woorde: 38
Kere gelees: 40
Datum gepubliseer: 26 Oct 2010
My gebed kry vlerke
tot by jou
daar ver
my woorde
spoel oor jou angs
jou vrees
jou ego
my bidwoorde vou jou toe
lig jou op
jou oë blink
van trane
jy fluister
Sy Naam
© Elizabeth Kendall
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Gedigte

deur Christo Nel
Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.