Gedigte

Titel: Bede

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Soms is dit net beelde
’n Gedagtenis
Herinnering van lank gelede
Jy!

Jy!
Uit my verlede
Wat my dryf tot aan die eindes,
Kere wat ek verveeld is.

Soms is my gedagtes verseël
Op die onderwerp “verdeelde liefde ”
Nou help net gebede,
En tyd




Weerloos

deur Maangodin

Eroties Afrikaans - sodat ons in ons eie taal geprikkel kan word.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar