Gedigte

Titel: Bedevaart 29012012

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Al val my lyf uitmekaar
verloor ek alles en almal hier
leer my van die lewe raar
louter my met vuur

steek tonge aan die brand
open die poorte na benede
los my hand
laat my val in vrede



Kommentaar

Ditsem
fyn
3 maande 3 weke 4 dae 10 ure oud



Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

deur Francis Gillieron

Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar