Gedigte

Titel: Bedruip
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Die hemel weet dit lek,
val hoorbaar
plofbaar
deur die sand verskiet,
‘n siel steeds polsend
droog gelaat,
onvrugbaar
traanloos bedruip



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Bedruip
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die DROOGTE projek.
4 jaar 3 weke 3 dae 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die winkende Dood

deur neels claasen

die verhaal van n tienermeisie wat in dwelms se kloue beland het



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar