Titel: Begin
Weergawe: 1
Aantal woorde: 140
Kere gelees: 145
Datum gepubliseer: 10 Jun 2009
N warboel van gedagtes flits deur my kop as ek aan
Jou dink sonder ophou elke sekond van die dag hoor
Ek jou, jou lag en dit is so real en sonder aansit, beaam
Jy dit, net jy, sonder enige by bedoelings, sonder verhoor
Hart wat nog seer en broos is, kyk jy na my met bloue oe
Wat my laat swem in a poel van hunkering wat oorloop en
Laat verdrink in maalende massa van gedagtes wat nie
Weet wat om Volgende te doen nie, onseker maar tog…..
Voel dit als so reg met altwee van ons se seer wat agterbly en
Soos mis verdwyn voor die son in die oggend met a koue gevoel
Wat plek maak vir warmte van ons wat deel is van real wees kyk
Ons na mekaar en knik ons instemmend, kom ons probeer!!!
Lees ander gedigte deur A-Knuffel
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Gedigte

deur natasha dutton
"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...