Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vandag; nou
'n partytjie hou
vir jou…

Vandag; nou
vir ons as mens
om jou net vrede toe te wens…

Vaar wel… aan jou
my liewe mens
lewe nou jou laaste wens,
vrede
met alles;
die grens…

Rus nou sag by die voete van ons
Skepper
Tot ons weer ontmoet...

Maar vandag; nou
sal ons vir eers mekaar groet.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

blues
baie mooi afskeidsgedig
5 jaar 4 maande 1 week 6 dae 3 ure oud


blues
Niks lekker om afskeid te neem van iemand na aan ons maar so moet elkeen van ons aanbeweeg.
5 jaar 4 maande 1 week 6 dae 13 ure oud


Begrafnis Blues
Na die dood, is daar weer hoop by ons Hemelse Vader dan sal ons tenvolle ken.
5 jaar 4 maande 1 week 6 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Geweeg

deur Manie Jackson

Gedigte van skooldae af , die tyd toe ek geweeg is, tot ek getrou het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar