Gedigte

Titel: Beminde
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek pluk ‘n roos vir my beminde

Ver weg van hier

Ek stuur ook my liefde op vleuels van die wind

Dis net die druppels wat my trane wegvee

En my soene gly oor die reenboog ...

Tot op jou wang



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

beminde
Di liefde is so kosbaae en jou gedig so mooi.
4 jaar 2 maande 4 dae 2 ure oud


beminde
So mooi liefderyk, jy kan trots voel op so wederhelf Jollie.
4 jaar 2 maande 1 week 1 dag 5 ure oud


Beminde
Baie dankie my Lief dis pragtig
4 jaar 2 maande 1 week 1 dag 7 ure oud


beminde
waow pragtig al is dit so kort vertel dit so baie
4 jaar 2 maande 1 week 1 dag 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar