Titel: Be(ont)kentenis
Weergawe: 1
Aantal woorde: 34
Kere gelees: 90
Datum gepubliseer: 21 Aug 2011
hier kom ‘n bieg
klou vas aan armleunings
ek ken baie abba songs
en sing luidkeels saam
as daar ‘n wye radius
tussen my en my mense is
ek, dancing queen,
smeek om vergifnis
Lees ander gedigte deur Andre van der Merwe
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Gedigte

a