Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


jy is die voetrots van my bestaan
tydloos geanker in magma
diep gekloof
my beskutting teen traan

jy is die bergstroom wat troetel
my kabbelend karteer
my koelte
as jy gemoedelik oor my vroetel

jy is die bergwind wat sing
as jy wasemasem blaas
my lafenis
as jou bergwonder my deurdring

jy is my berg
©Ita



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ita
Anze
baie dankie vriendin
6 jaar 3 maande 1 week 3 dae 17 ure oud


Bergklanke
dankie vir jou pragtige bydrae tot die Liefde projek
6 jaar 3 maande 1 week 4 dae oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar