Titel: Besie
Weergawe: 1
Aantal woorde: 57
Kere gelees: 70
Datum gepubliseer: 17 Oct 2011
Kewer klein
Gogga fyn
So groot van jou
om saggies te loop
na die onbekende
Bestemming
Gevind waar jy jou vind
En weer verloor
(as jy kon sien)
sou jy dan sien
dat ek groter is
en van beter weet
Dinge tasbaar
nét vir my:
Want jy is nou geseël
Tussen sool en teël
Lees ander gedigte deur Adriaan Engelbrecht
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Gedigte
