Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Vir my vrou is ek vreeslik baie, baie lief.
As sy alleen op pad moet gaan, voel ek gegrief.
As ek nie oral kan saamgaan, waar ookal sy gaan.
As ek stok siel alleen agterbly en op die werf bly staan.
Op platteland is ons selde bewus van die wêreld se gevaar.
Terwyl sy op haar eie die wye wêreld moet invaar.

Gelukkig is daar ‘n Goddelike Hemelse Engele skaar.
Wat saamgaan waar sy met haar stokou voertuigie vaar.
Ons het saam gevra dat die beskermengel haar bewaar.
Al ry sy ook met haar tjorrie van hier tot by die ewenaar.
Vader bewaar haar van enige ongeluk of voertuig dief.
Want sy is vir my en vir my kinders ons enigste lief.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Beskerm Engel
Voortreflik neergepen volpunte
6 jaar 1 maand 1 week 4 dae 10 ure oud


Ek glo ook aan 'n beskerm engel vir die wat daarvoor vra. Hierdie gedig is pragtig.
9 jaar 4 maande 2 weke 1 dag 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

tussen woorde se oop spasies

deur BennyB

Die bundel dra ek op aan elke leser. Al word slegs een mens deur die verse geraak, al gee dit slegs een mens hoop dan is my hart rustig en nou en môre vir my perfek!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar