Weergawe: 1
Aantal woorde: 42
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 02 Jul 2008
Besluite, besluite, kan dit nie vermy,
soms kan ons daaronder ly,
soms word ons daardeur bevry,
moet jou net nie laat mislei,
moet jouself ook nie so kasty!
Maak jou besluit, sodat jy kan klaarkry!
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Evelyn van der Merwe
100 Gedigte met inspirasie, humor en ‘n kykie na die ou dae.