Gedigte

Titel: Betowering

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In ongeloof staar ek na haar skoonheid
met ‘n intense wonder
En net vir ‘n oomblik, ‘n oogwink
is ons een
Saamgesmelt in harmonie,
‘n melodie van prag en glorie
Afwesig
van myself, my emosies, my menswees
net hierdie asemlose omhelsing
Een met Moeder Natuur
Ek sweef

©



Kommentaar

nog mooier noudat ek dit weer lees.
a.
2 jaar 3 maande 3 weke 6 dae 22 ure 48 minute oud


dus betowerend mooi
2 jaar 4 maande 2 dae 20 ure 4 minute oud



LIESBETH

deur Trixie

'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar