Gedigte

Titel: Bevrugting
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek les my dors
in jou.
Ek ken jou oor en oor
tot waar my saad,
versadig in jou reën,
tevrede onder leemgrond rus.

'n Lewe ontkiem
ongesiens. Sonder naam
stoot 'n spruitjie uit.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Bevrug
Die een onderwerp waaroor ek nog nooit 'n gedig gelees het nie en jy het die lat baie hoog gestel! Wel gedaan!
7 jaar 5 maande 1 week 6 dae 4 ure oud


Dankie
Corina, Elise en helna vir die lees en waardering
7 jaar 5 maande 1 week 6 dae 9 ure oud


...
Só wonderlik is die Skepper-God.
7 jaar 5 maande 1 week 6 dae 16 ure oud


Wonder
Eenvoudige, deernisvolle vers oor die emosie by die begin van lewe. Mooi.
7 jaar 5 maande 2 weke 5 ure oud


bevrugting
:D wow gestel heheheheh
7 jaar 5 maande 2 weke 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

WELDADE EN MISDADE

deur Piet Schoombie

Vier en twintig lekkerlees kortverhale en artikels oor 'n verskeidenheid onderwerpe en situasies.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar