Gedigte

Titel: Bevry
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Jou hande word gelug,

Glo om my te tug…

Ek draai my rug,

En begin te vlug

Die tyd het aangebreek

Nooit sal jy my weer neuk!

Bloed aan jou hande

My ligaam veraltyd verander

Dronk besope skoorsoekend

9mm gee my oor aan versoeking…

Lig,

Mik

Laat sak

Ek kan nie

Ek sal nie daal tot op jou vlak

Donker buite bly ek stap

Maanskyn verhelder die pad na die nuwe

Silwer strale voetpaaitjie na genade……

Ek is Bevry



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Geweeg

deur Manie Jackson

Gedigte van skooldae af , die tyd toe ek geweeg is, tot ek getrou het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar