Gedigte

Titel: Bipolêr
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sing my sag aan die slaap
Sing hard vir my skadus
Maak my wakker in die lewe
Maak my oggendure minder

Jaag die donker ver weg
Maak die nag leunaar stil
Skaaf die geel ‘n bietjie sagter
Domp die lag meer stil

Trek die pole na mekaar
Deel die twee in een
Meng die donker en die geel
Leef die lewe meer normaal

Normaal?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

normaal?
goed beskryf...
9 jaar 4 maande 3 dae 11 ure oud


Gevoelvol druk jy die lewe van bipolêr hier uit, storms en drange wat jou lewe buit, dit lê in jou hande om normaal te leef...vergewis jouself jou omstandighede kan baie beter wees!
9 jaar 4 maande 3 dae 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar