Gedigte

Titel: Bitterheid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die verlede kan nie verander word nie
Die toekoms kan nie voorsien word nie
Regverdigheid vir vandag moet nie gevra word nie
Want dit word nie aangedra nie

Wat kan ons onsself toe eien in hierdie lewe
Alles is tog van God gegewe
Niks kan ons ons eie noem
Alles op aarde is tog gedoem

So hoe kan ons bitter wees oor verlore kanse
Dit was dalk bedoel vir ander se danse
Almal veg vir hul eie behoud
En tog kan jy niks behou

Bitterheid kan word soos kanker
En dis moeilik om dit te verander
Vind dit in jou hart om te vergewe
Sodat jy weer met vrede kan lewe



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

bitterheid
seer mooi..m
11 jaar 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VuurWerke

deur die Posman

n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar