Gedigte

Titel: Bitterlik lief

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



ek lê jou
eenkant
na die nag
se hemelse
avontuur
kyk jou deur
en besef
ek het jou
bitterlik lief



© WERNER WEHMEYER 2012



Kommentaar

rex
Liefde ...
Heerlik ongekompliseerd!
3 maande 2 weke 1 dag 12 ure 15 minute oud


Bitterlik lief.
Hemels om so lief te hê...jou woorde leef dit, Werner!
3 maande 2 weke 1 dag 16 ure 20 minute oud


voorwaar
kort en kragtig
daar hoef niks meer bygevoeg te word nie.. ! I like!
3 maande 2 weke 2 dae 2 ure 12 minute oud


Bitterlik lief
Kort en kragtig stort jy jou hele hart hier uit! Pragtig gedoen.
3 maande 2 weke 2 dae 8 ure 59 minute oud


Elke
rimpel, dimpel, vou, plooi ... en steeds het jy bitterlik lief. Ek is ook doodseker jou oë kyk dwarsdeur haar vel tot diep in haar binneste. Jy het weer getoor, Werner!
3 maande 2 weke 2 dae 9 ure 29 minute oud


"the Notebook" liefde
Jou woorde laat my aan die "Notebook movie" dink... baie mooi
3 maande 2 weke 2 dae 17 ure 28 minute oud



Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar