Gedigte

Titel: Blind:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sien jy nie raak
wat jou dade aan my maak nie,
vir jou blykbaar traak dit nie -
vir my is dit wreed, inderdaad!

Gevoelloos gaan jy heen
verguis my hart, ek ween,
sonder dat jy eers probeer
maak jy my alweer baie seer.

Trane rol oor my wange
ek bewandel al weer donker gange
maak dit regtig nie vir jou saak
wat jou dade aan my maak nie?

Nogsteeds sal ek jou bemin
miskien het my lewe tog sin,
al kan ek nie verstaan
die weë wat jy met blindheid baan nie.

© Esmarié Friedrichs
07 April 2015



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

blind
Hartseer en weemoed goed neergepen.
5 jaar 7 maande 1 week 6 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vader, vergeef

deur http://www.woes.co.za/

'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar